Kenmerke & Voordele
| Kenmerke | Voordele |
| oombliklike, permanente en aanhoudende verseëling van bande met ‘n lek tot ¼” | - drastiese vermindering van staantyd agv pap bande - laer onderhoudskoste - minder nood uitroep oproepe |
| Behou banddruk deur poreuse lekke te voorkom | - verleng band/bandvlak lewe - verbeter brandstof verbruik - verhoog voertuig veiligheid |
| Temperatuur verdraagsaam, vries/ontdooi, stabiel, nie-vlambaar | - effektief in alle weersomstandighede |
| Water oplosbaar | - maak maklik skoon en verwyder wanneer nodig |
| Nie-toksies en bio-afbrekend | - omgewingsvriendelik |
| Gemaklike hand-pomp aanbrenger | - maklik. Lae koste installering |
| Vervaardig deur Active Chemicals | - gewaarborgde kwaliteit vir meer as 38 jaar |


