Omtrent Ons
NoFlat Tire Sealant Ltd. is ‘n Kanadese maatskappy wat NoFlat produkte ontwikkel en versprei. NoFlat het sy reputasie in die hoogs veeleisende velddiens (“off-road) -mark gebou, en is op die stadium besig met die ontwikkeling van formules vir ander gespesialiseerde toepassings.
Active Chemicals Ltd. het ‘n eklusiewe kontrak om NoFlat band-verseëlaar te vervaardig. Active Chemicals Ltd , wat sedert 1968 bestaan, is ‘n omgewings-verantwoordelike vervaardiger met streng kwaliteitsstandaarde.
NoFlat is besig om sy verspreidingnetwerk wêreldwyd uit te brei.
Vir meer inligting omtrent NoFlat, Kontak Ons.


