Hoe werk NoFlat?

Vul jou binnebande eenkeer met NoFlat. Wanneer jy later oor ‘n skerp voorwerp ry sal die sentrifigale krag van die rollende wiel en ontsnappende lug NoFlat in die gaatjie instoot en laat stol.

Net ‘n klein hoeveelheid lug raak in die proses verlore.
Die klont wat gevorm word stop die lek onmiddelik en hou vir die hele bandleeftyd.

Inderwaarheid herstel die band homself onmiddelik en vir altyd.


 

Webkaart | Privaatheidsbeleid | Kontak Ons
Kopiereg ©2005 NoFlat Tire Sealant Ltd. Kopiereg voorbehou.


webwerf deur Kazoo Studios